Willem groot op ontbyt

Willem groot op ontbyt

Willem Botha het Dinsdagoggend dou voor dag die Groot FM studio besoek om ‘n kerliedjie in die gees van die feesseisoen te doen.

Botha het dié foto op sy Twitter gedeel:

“Môre! Eks al 4am wakker vanoggend om by Groot Ontbyt op GrootFM en Kyknet te kuier. En sing n spesiale kersliedjie!” het hy geskryf!

Moenie sy konsert eersdaags by Kersfees Extravaganza misloop nie! Klik hier om jou kaartjies te koop!