Koop een kry een GRATIS!

Koop een kry een GRATIS!

Dis ‘Black Friday’ en om dié spesiale dag te vier het Computicket dit goed gedink om hul koop een, kry een gratis promosie slegs vir vandag te loods.

‘Black Friday’ is ‘n spesiale dag net voor die kersseisoen vir inkopies begin. Op dié dag word alle items met ‘n sekere persentasie af gemerk. Hierdie dag is onlangs eers deur Suid-Afrikaaners gevier.

Afrikaanse sterre vier saam met jou die vreugde van Kersfees, vanaf 12 tot 22 Desember in Nelspruit, Johannesburg, Kaapstad, Bloemfontein, George en Port Elizabeth. Unieke dekor, tradiosionele kersliedere en ‘n briljante orkes!

Gerhard Steyn, Manie Jackson,  Louis Loock, Willem Botha, Nádine, Brandon October, Dewald Wasserfall, Rouchelle Liedemann, Jay en Lianie May gaan sorg vir ‘n onvergeetlike produksie.

Klik hier om jóú kaartjies te koop vir die spesiale aanbod.