Home

Kom wees deel van die tweede Jukebox-toer, maar die eerste deur Namibië met ons dinamiese duo Pieter Koen en Willem Botha! Met 7 x optredes deur die hele Namibië toer hulle van die suide tot in die noorde, al die pad van Keetmanshoop tot op Groontfontein. Oud en jonk, kom sing saam met hierdie twee energieke kunstenaars.

 

Kunstenaars

Daar is groot opwinding in die lug, want ons skop amper af met tweede Jukebox-toer en vir die eerste keer na Namibië. Jou gasheer op Jukebox, Pieter Koen kom kuier en bring vir Willem Botha saam vir ‘n gatskop vertoning in ‘n dorp naby jou. Leer hierdie twee top kunstenaars beter ken!
December 10, 2015

Willem Botha

  Jy het hom in 2006 leer ken tydens die Afrikaanse Idols-reeks op kykNET waar hy as naaswenner uit die stryd getree het en sedertien drie bekroonde albums […]
December 10, 2015

Pieter Koen

  Elke Saterdag kan jy saam met Pieter Koen op Jukebox kuier, en sommer party Woensdae ook op Kwêla, en nóú kan jy hom ook op […]

BESPREEK NOU JOU KAARTJIES


Die Jukebox-toer deur Namibië gaan Keetmanshoop, Aranos, Walvisbaai, Grootfontein, Outjo, Gobabis en Windhoek besoek. Vind jou dorp en bepreek so gou as moontlik!

WAAR & WANNEER

KEETMANSHOOP
Keetmanshoop Privaatskool

21 Februarie 2017 | 19:00 | N$50-N$80 pp

Om jou kaartjies te bespreek kontak
+264 (0) 81 277 4762

ARANOS
Rooiduin Hoërskool

22 Februarie 2017 | 19:00 | N$60-N$120 pp

Om jou kaartjies te bespreek kontak
+264 (0) 81 374 9352
+264 (0) 81 376 3549

WALVISBAAI
Jan Wilken Stadion

24 Februarie 2017 | 19:00 | N$100 pp

Om jou kaartjies te bespreek kontak
+264 (0) 81 127 6586

GROOTFONTEIN
Kransfontein

25 Februarie 2017 | 20:00 | N$100 (volwassene & Hoërskoolkinders) | N$50 (Laerskoolkinders) | Voorskool gratis

Om jou kaartjies te bespreek kontak
+264 (0) 81 127 3624 | +264 (0) 81 127 4161


OUTJO
Outjo Sports Stadion

28 Februarie 2017 | 19:30 | N$60-N$120 pp

Om jou kaartjies te bespreek kontak
+264 (0) 81 122 7573

GOBABIS
Gereformeerde Kerk

2 Maart 2017 |19:00 | N$60-N$120 pp

Om jou kaartjies te bespreek kontak
+264 (0) 81 243 1932

WINDHOEK
NG Kerk Windhoek-Wes

3 Maart 2017 | 19:00 | N$60-N$120 pp

Om jou kaartjies te bespreek kontak
+264 (0) 81 288 2886


IN SAMEWERKING MET